13 Maart 2020 Waar gooi jou hart anker?

13 Maart 2020 Waar gooi jou hart anker?

2 0 7 mesi fa
Waar gooi jou hart anker? In die Bybel lees ons, "waar jou hart is sal jou huis wees!" Vandaar die vraag waarmee ek begin het. Die veronderstelling is dat ek en jy op die oop see met sy elke nou en danse storms elke dag is. Maar die vraag is, wanneer die dinge te veel raak, waar kom jy tot rus? Waar jy tot rus kom gaan bepaal hoe jy môre se storms gaan hanteer. God nooi jou uit om in Sy hart te kom anker gooi die naweek. Shalom

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto